-
Boedeloorgawe met 'n eiendom
Boedeloorgawe is 'n proses wat daar gestel is deur die Howe om persone te help wat nie meer in staat is om hulle skuld te betaal nie as gevolg van een of ander rede buite hulle beheer. ’n Boedeloorgawe stel jou ook in staat om weer ’n normale finansiële lewe te voer - waar jy weer ‘n begroting kan uitwerk en volgens dit lewe.
|
|
-
Boedeloorgawe sonder 'n eiendom
Met boedeloorgawe het jy nie meer die vrese van skuldeisers wat jou dag en nag bel op “private numbers” nie en jy kan die foon weer antwoord sonder vrese. Jy hoef ook nie meer ’n vrees te hê vir vreemde karre by jou huis nie – met die gedagte dat dit moontlik die balju is wat weer sy opwagting maak nie.
|