Wie is ons?

Met meer as 20 jaar se ervaring word ons beskou as spesialiste in sekwestrasies (vrywillige boedeloorgawes) en rehabilitasies.

Ons baseer ons sukses op ons uitgebreide kennis, koste-effektiwiteit en deernis vir ons kliënte se unieke situasies.

Ons top bestuur word voortdurend gekontak deur ander prokureursfirmas vir advies m.b.t. sekwestrasies en word beskou as kenners op hierdie gebied. Ons toegewyde hulp aan kliënte en die vermoë om die beste moontlike advies te verskaf in moeilike omstandighede, onderskei ons maatskappy van ons mededingers. Ons is trots op die feit dat ons nie kortpaaie in enige aansoeke neem wat ons kliënte kan benadeel nie . Ons sukses is gebaseer op 'n eerlike aansoek benadering, soos weerspieël word deur verwysings van ons kliënte.
Adres
Wes Kaap
Melkbosstrand
Brackenfell
 
Gauteng
Annelin
Nasionale Nommer
021 553 3653 / 0826214198

SMS JOU NAAM NA: 0826214198
EN ONS SAL U TERUG SKAKEL
Volg Ons
Facebook